![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
![]() |
|||
BÊREPLEK VAN GISTER Bêreplek van gister.Ruimtes wat jy self geskep het. Tyd het verby gegaan, in 'n oogwink. Nou,'n soeke na die sin van alles. Waar is jy nou en waarheen is jy op pad. 'n Wêreld waarin jy probeer oorleef. Jy soek na 'n anker. Leef om te oorleef. Sinneloos. Woes en leeg. Leë gisters, deurmekaar môres. En jy is erens tussenin . 'n Tyd wat tydloos is. 'n Tussenin tyd. 'n Altyd 'n ewegheid.
|
|||
|